Die wat kom kyk het

Monday, August 22, 2011

Groep terugvoer (Deon)


Struikel blokke wat oorkom is?
·         Ons jaag geld en titels na en dit is nie waaroor die lewe gaan nie.
·         Tyd gehad om die lewe en die werk te geniet en sports te maak saam jou spesiale bende.
·         Wat is jou identiteit buite jou beroep en hoe pas jou passie by jou job aan?
·         Die lewe is kort en kosbaar en tyd is baie kort so maak die meeste daarvan!
·         Wie is vandag deel van jou bende en hoe maak jy ‘n nuwe bende?

Watter wysheid wil jy deel?
·         Luister na jou “gut feeling” dit is die ware jy!
·         Systems approach; kyk na die groter prentjie en pas common sense toe!
·         Delayed gratification, more is nog ‘n dag so moenie vandag al die antwoorde of belonings verwag nie.
·         Wees sagter met jouself (Koos se dit met soveel betekenis)
·         Soek ‘n miershoop en kry perspektief (nes Koos se hond Kaptein)
·         Geniet wat jy doen OF kry iets anders om te doen.
·         Hou by goed waarmee jy natuurlik die beste is, play to your strengths.
·         Klim gereeld op die miershoop en word stil.

Wat is vadag se groot uitdagings?
·         Wat doen mens op 60 met die laaste fase van jou lewe, daar is nie tyd om reg te maak as jy groot foute maak nie, veral nie finansiele foute nie.
·         Moenie sentimenteel wees oor finansiele besluite nie, as ‘n ding nie werk nie cut your losses and move on!
·         Alles hoef nie 24 / 7 te werk nie, los die besigheid in die winter maande om te rus, in die lente het jy nuwe energie en perspektief.

1 comment:

  1. Ek wil graag hier u almal deel oor hoe ek my lening van mnr Benjamin kry wat my help met 'n lening van 400,000,00 euro om my besigheid te verbeter. Benjamin gee my dadelik lening. hier is mnr Benjamin e-pos / whatsapp kontak: +1 989-394-3740, Lfdsloans@outlook.com /

    ReplyDelete