Die wat kom kyk het

Friday, August 12, 2011

Coen:

Nee, niks spesifieks nie, net dat ek baie daarna uitsien. Ek het self die entrepreneurspaadjie gestap vir die laaste 20 jaar, en dit is my passie om mense wat dieselfde pad aandurf te ondersteun en te bemoedig.

Ek glo in die krag van "team learning"  en west dat nuwe insigte gaan ontstaan!

Sien julle daar!

No comments:

Post a Comment